K-pop

K-pop
musiek-scene, subkultuur, musiekgenre
Subklas vanA-pop, musiek van Suid-KoreaWysig
Datum van stigting of ontstaan1990Wysig
Inheemse etiket케이팝Wysig
Land van oorsprongSuid-KoreaWysig
Onderhou deurWikiProject Korean EntertainmentWysig
Montage van K-pop boybands.

K-pop (Koreaans: 케이팝; RR: keipap) is 'n verkorting van Koreaanse popmusiek is 'n vorm van populêre musiek wat in Suid-Korea ontstaan het as deel van die Suid-Koreaanse kultuur.[1] Dit sluit style en genres van regoor die wêreld in, soos pop, hip-hop, R&B, rock, jazz, gospel, reggae, EDM, volk, country, disco, en klassieke musiek boonop sy tradisionele Koreaanse musiek bronne.[2]

Die term "K-pop" het in die 2000's gewild geword, veral in die internasionale konteks. Die Koreaanse term vir plaaslike popmusiek is gayo, wat steeds wyd in Suid-Korea gebruik word.[3][4] Terwyl "K-pop" kan verwys na alle populêre musiek of popmusiek van Suid-Korea, dit word in die omgang dikwels in 'n nouer sin gebruik vir enige Koreaanse musiek en kunstenaars wat verband hou met die vermaaklikheids- en "idol"-industrie in die land, ongeag die genre.

Dit het in internasionale beroemdheid begin verwerf in 2012 nadat Psy sy treffer “Gangnam style” vrygestel het.[5]

  1. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named Hartong 2006
  2. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named Laurie 2016 214–231
  3. "케이팝". terms.naver.com. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 7 Februarie 2021. Besoek op 17 Oktober 2019.
  4. "정보길잡이 상세보기 | 국립중앙도서관". National Library of Korea. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 2 Junie 2017. Besoek op 3 November 2018.
  5. https://www.koreaherald.com/view.php?ud=20220811000863

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search